KRUGER -- haat in tye van oorlog
Met Deirdre Wolhuter as Magdalena
en Fanie Schoeman as die President
Regie: Godfrey Johnson
Teks: Jan Groenewald en Pieter de Vos
Foxwoodteater / Foxwood Theatre
Vry. 21 Maart 18:30 vir 19:00
Sat. 22 Maart 18:30 vir 19:00
Son. 23 Maart 14:30 vir 15:00
Kaartjies R190 Direk by die teater [email protected] R160 vir Pensioenarisse
Die President is 75, ’n wêreldsimbool van vryheid en reg. Sy is 19, die kind van ’n uitlander, getroud met sy geliefde kleinseun… Saam in ballingskap vind hulle mekaar terwyl ’n wrede oorlog tuis voltrek word.
BESPREKINGS
Direk [email protected] by Oscar
OF Webtickets Foxwood Fees 2025
https://www.webtickets.co.za/FoxwoodFees
Foxwoodteater / Foxwood Theatre
GPS: 13 5th Street Houghton Estate Jhb 2198
Read More
Share This Page